Kneeclinic.co.za

In u knie het die normale gewrigsoppervlakte Om die moontlikheid van komplikasies tot 'n minimum heeltemal weggeslyt; u loop dus been op been. Met te beperk, reël ons met 'n patoloog om 'n aantal 'n knievervanging word hierdie oppervlaktes met 'n spesiale ondersoeke te doen, spesifiek om die klein kunsmateriaal vervang; by die bobeen met 'n metaal, moontlikheid uit te sluit dat daar 'n laegraadse gewoonlik chroomkobalt, en by die onderbeen en onderliggende infeksie êrens in die liggaam is. die knieskyf met 'n tipe plastiek, poliëtileen. Hierdie Gewoonlik sou ons reël dat die narkotiseur u twee oppervlakke is ongeveer 8 mm dik en met die weke pre-operatief ondersoek en indien hy dit nodig vervanging word dieselfde hoeveelheid been vanaf ag, moontlik ‘n internis or kardioloog.
die bobeen, die onderbeen en die knieskyf verwyder. Die prosteses word dan aan die been vasgegom met 'n spesiale tipe gom. Dit is belangrik om te besef dat slegs 8 mm van die verslete gewrigsoppervlaktes Anti-inflammatoriese middels soos Voltaren, Brufen, vervang word; u basiese knie word behou. Eintlik kan ens. verhoog die risiko van postoperatiewe bloeding. ons sê die knie word "versool". Die lewensduur van so Dit is dus belangrik dat u die gebruik van hierdie 'n vervangde gewrig is ongeveer 15-20 jaar en dit is middels vir ten minste 3 dae voor die operasie staak. wel moontlik om, as daar probleme sou ontstaan, Plaatjie-inhibeerders soos Disprin, Plavix, ens. moet die prosedure te herhaal. Die prostese kan selfs 10 dae voor die operasie gestaak word. Indien u Warfarin gebruik, moet u dit 4 dae voor die operasie staak en met heparien vervang. Vroue op hormoonterapie moet dit verkieslik vir 'n week voor en 2 weke na die operasie nie gebruik nie.
Die enigste rede om die knie te vervang, is pyn en verlies aan funksie. U as die pasiënt is in die beste Indien u gereeld 'n drankie gebruik, wil ons graag hê posisie om die mate van pyn en funksieverlies te dat u in die hospitaal daarmee voortgaan; dit sal u bepaal. In 'n knie waarvan die oppervlakke weggeslyt herstel bespoedig. Die hospitaal verskaf egter nie het, sou 'n mens verwag dat die ongemak stadig met tyd sal vererger. Indien die ongemak in u knie u lewenskwaliteit beïnvloed, moet 'n vervanging 'n kruk sal moet stap. U sal kan stort, maar sal vir ses weke nie kan bad nie. Alhoewel u met Ons sal een van 3 verskillende tipes knie-prosteses gebruik om u knie te vervang. Al drie hierdie prosteses dat u nie in die eerste paar weke word internasionaal gebruik en is van die beste Soos met alle chirurgie is daar ongelukkig ook met 'n knievervanging die moontlikheid van probleme. die operasie tot die hospitaal toegelaat. U sal 'n Algemene komplikasies, veral kardiovaskulêr, is 'n klein moontlikheid. Wat die knie self betref kan ondergaan wat ons benodig vir die beplanning van swelling en beperkte bewegingsomvang voorkom, die prosedure. Die aand voor die operasie begin ons maar dit is gewoonlik tydelik en klaar vanself op. u behandel teen die moontlikheid van 'n trombose. Infeksie is die komplikasie wat ons die meeste Ons maak gebruik van heparien wat onder die vel bekommer; die voorkoms van hierdie komplikasie in ingespuit word en hou gewoonlik met hierdie terapie ons praktyk is minder as 0,3%. Diepveentrombose aan vir ongeveer een week na ontslag.
Die operasie word meestal onder 'n spinale narkose die fisioterapeut voorgeskryf. Probeer minstens elke gedoen. Dit beteken dat u in die rug ingespuit word dag 'n kort entjie stap, verkieslik buite. U kan motor wat alle gevoel in die bene wegneem. Bykomend begin bestuur sodra u voel u kan dit veilig doen, gee ons gewoonlik 'n baie ligte narkose sodat u nie normaalweg ongeveer 4 weke na die operasie.
bewus is van al die bedrywighede in die teater nie. Na die operasie sal die narkotiseur ook 'n femorale senuweeblok uitvoer. Dit sal help met goeie pynbeheer postoperatief, maar sal veroorsaak dat Ons sou verwag dat u binne drie maande na die u kwadriseps-spier vir ongeveer 24 - 36 uur verlam operasie goed sal kan stap. Dit is egter ook belangrik sal wees. Dit beteken dat u nie sal kan loop tot en om te besef dat daar tot 'n jaar na die operasie nog met die tweede dag na die operasie nie.
altyd 'n progressiewe verbetering in die funksie van die knie sal wees. Ons wil nie hê dat u aan enige 'n Enkel-knievervanging duur ongeveer 1 uur terwyl hardloop- of springaktiwiteite deelneem nie. 'n bilaterale vervanging ongeveer 1½ uur duur.
U moet ook nie op u hurke probeer sit nie. Daar is geen beperking op sporte soos rolbal, gholf en Vir die eerste 24 uur na die operasie sal u in 'n ontspanningstennis (dubbelspel) nie. Stap, swem en hoësorgeenheid verpleeg word. U behoort gemaklik fietsry sou ook nie die knie benadeel nie. Dit is normaal dat daar met tye 'n "klik"-geluid in die knie is. Dit word veroorsaak deur die beweging van die metaaloppervlak teen die plastiek. U sal ook vind dat die vel langs die wond effens dood voel. Dit is as Die eerste dag na die operasie sal u 'n binneaarse gevolg van die fyn senuwees in die vel wat deurgesny drup aan die arm hê waardeur ons antibiotika en 'n word wanneer ons die knie opereer. Die sensasie pynstiller toedien. Daar sal ook dreineringsbuise in behoort stadig te verbeter, maar u kan moontlik die knie wees. Ons maak gebruik van medikasie wat permanent 'n effense dooie gevoel behou.
bloeding baie verminder en wat 'n bloedoortapping onwaarskynlik maak na 'n enkel-knievervanging. U word aangeraai om nie enige langafstand- Die kans vir 'n bloedoortapping na 'n bilaterale (internasionale) vlugte te onderneem binne die eerste knievervanging is ongeveer 5%. Die binneaarse 3 maande na die operasie nie weens die risiko van drip en dreineringsbuise word gewoonlik na die trombose. Binnelandse vlugte is geen probleem nie. Die knieprostese sal metaalklikkers aktiveer by die kontrolepunte by die lughawe. Dit is 'n goeie idee om Die fisioterapeut sal u daagliks besoek vanaf die dag lospassende klere te dra sodat u littekens maklik na die operasie. Die rehabilitasie-oefeninge lyk dalk eenvoudig en maklik, maar dit is van die uiterste belang dat u dit gereeld en op die regte manier doen Sou u enige ander chirurgiese prosedure benodig, ten einde vinnige en volledige funksie te herwin. Vanaf selfs aan u tande, bring die feit dat u 'n die tweede dag na die operasie kan u begin stap en elke knievervanging gehad het onder die aandag van dag hierna behoort u in staat te wees om beter te loop.
u geneesheer/ tandarts wat vir u profilaktiese (voorkomende) antibiotika moet voorskryf. Tipies sal u vir 'n enkel-knievervanging ongeveer 4 - 5 dae in die hospitaal wees en vir 'n bilaterale Indien u nie allergies vir penisillien is nie: kefaleksien (bv. Keflex), kefradien (bv. Cefril), of amoksisilien (bv. Amoxil). Die dosis is 2 g per mond een uur voor die prosedure.
EERSTE PAAR WEKE TUISU sal 'n voorraad medisyne ontvang by ontslag uit Indien u allergies is vir penisillien: klindamisien die hospitaal. Dit sluit in pynmedikasie, antibiotika (bv. Dalacin-C) 600 mg een uur voor die prosedure.
en middels om bloedklonte te voorkom. Vir die eerste 4 weke verkies ons dat u met een of twee krukke stap alhoewel u volle gewig op die geopereerde bene mag enigiemand, behalwe 'n ortopediese chirurg, plaas. Teen die tyd dat u ontslaan word, behoort u in 'n naald in u vervangde knie steek nie, hetsy as staat te wees om u self goed te kan help. U mag stort 'n inspuiting of aspirasie (vloeistofonttrekking).
vanaf die derde dag na die operasie. Die steke isoplosbaar en onder die vel en hoef nie verwyder te U opvolgbesoek by ons spreekkamer is gewoonlik vier word nie. Die buig van die knie vorder gewoonlik tot ses weke na die operasie. Indien moontlik sou ons stadig en dit is belangrik dat u tuis konsensieus vroeër indien enigiets miskien sou pla.

Source: http://www.kneeclinic.co.za/afr/files/totale-knie-vervanging.pdf

Microsoft word - linear vs. exponential project.docx

Advanced Quantitative Reasoning Coach Whitt Linear vs. Exponential Project Caffeine Elimination Rate The human body processes different drugs in different ways. Most of you have probably observed that a drunken person does not stay drunk forever. Sooner or later, the blood alcohol concentration (BAC) returns to zero. Alcohol is a rather unusual chemical in terms of how the body process

Respiratory therapy drugs

– Used systemically to increase blood pressure •  Agents - Increase heart rate and – Relaxation of bronchial smooth muscle – Some inhibition of inflammatory mediator – Relaxation of vascular smooth muscle – Relaxation of other smooth muscle (e.g. • Useful as a tocolytic agent (terbutaline) • L-Epinephrine (Adrenalin):  ,  , – given SC for asthma attack (esp

Copyright © 2010-2014 Online pdf catalog